Annual membership is here! Learn more

Search by

Sort

Filter

  • Featured
  • Genres
  • Audience
  • Length
  • Language
  • Publisher
  • Advanced
Clear filters

Filters applied: Afrikaans  •  Clear filters

View audiobook of Net Voor Die Droogte My Breek by Anoeschka von Meck
Net Voor Die Droogte My Breek
Anoeschka von Meck
View audiobook of Net Voor Die Droogte My Breek by Anoeschka von Meck

Net Voor Die Droogte My Breek

By:

Anoeschka von Meck

Narrated by:

Guilma Stander

Length:

11 hours

Abridged:

No

“Swaarkry bring die ware jy na vore…” Daar is ʼn swaarkry in ons land waarvan min die werklike omvang verstaan … veral diegene wat knus deur stede omvou word … Verhale van droogte binne dié droogte … van siektes en seer en vashou aan Hoop ver bo menseverstand … Dit is hierdie verhale wat Anoeschka gaan haal het op haar reis van Calvinia na... Read more about Net Voor Die Droogte My Breek

View audiobook
View audiobook of Om jou te Ken by Cliffordene Norton
Om jou te Ken
Cliffordene Norton
View audiobook of Om jou te Ken by Cliffordene Norton

Om jou te Ken

By:

Cliffordene Norton

Narrated by:

Crystal Donna Roberts

Length:

3 hours 4 minutes

Abridged:

No

Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na... Read more about Om jou te Ken

View audiobook
View audiobook of uTalk Afrikaans by Eurotalk Ltd
uTalk Afrikaans
Eurotalk Ltd
View audiobook of uTalk Afrikaans by Eurotalk Ltd

uTalk Afrikaans

By:

Eurotalk Ltd

Narrated by:

Jamie Stuart

Length:

53 minutes

Abridged:

No

It's naturally easier to learn something when it's set to rhythmic music, so that is exactly what we've done. Simple words and phrases are set to a varied pattern of rhythms and music designed to help you learn and to keep you engaged so that you won't just switch off after five minutes. It will give you an easy road into starting to learn a... Read more about uTalk Afrikaans

View audiobook
View audiobook of Bloedsteen by Irna van Zyl
Bloedsteen
Irna van Zyl
View audiobook of Bloedsteen by Irna van Zyl

Bloedsteen

By:

Irna van Zyl

Narrated by:

Chris van Niekerk

Length:

11 hours 12 minutes

Abridged:

No

Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ’n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lê leweloos in ’n luukse hotel op Hermanus.Hande om Storm te help met die ondersoek ná Beebee se... Read more about Bloedsteen

View audiobook
View audiobook of Eens… by Ronel Janse van Vuuren
Eens…
Ronel Janse van Vuuren
View audiobook of Eens… by Ronel Janse van Vuuren

Eens…

By:

Ronel Janse van Vuuren

Narrated by:

Anél Pieter Hamersma

Length:

3 hours 52 minutes

Abridged:

No

‘n Versameling kortverhale oor Feërie en die Feë wat selfs in die mensewêreld woon. Van die verhale het kompetisies gewen en almal het die verbeelding van lesers aangegryp.Hierdie luisterboek het ook ‘n bonus verhaal.Geniet hierdie sprokies vir grootmense en betree die wêreld van die Feë…Please note this audiobook is in Afrikaans. Read more about Eens…

View audiobook
View audiobook of Aangenaamsdal se geheim by Ewald van Rensburg & Siegfried Louw
Aangenaamsdal se geheim
Ewald van Rensburg & Siegfried Louw
View audiobook of Aangenaamsdal se geheim by Ewald van Rensburg & Siegfried Louw

Aangenaamsdal se geheim

By:

Ewald van Rensburg & Siegfried Louw

Narrated by:

Berlise Louwrens

Length:

1 hour 33 minutes

Abridged:

No

Op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues … soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing baie mooi. Hy is ook die teiken van 'n boelie, Ronnie. Megan is die sosiaal connected een – maar... Read more about Aangenaamsdal se geheim

View audiobook
View audiobook of Oupa Zombie by Jaco Jacobs
Oupa Zombie
Jaco Jacobs
View audiobook of Oupa Zombie by Jaco Jacobs

Oupa Zombie

By:

Jaco Jacobs

Narrated by:

Jaco Jacobs

Length:

TBA

Abridged:

No

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan... Read more about Oupa Zombie

View audiobook
Abridged
View audiobook of Leef in Kontak - Abridged by Francois Carr
Leef in Kontak - Abridged
Francois Carr
View audiobook of Leef in Kontak - Abridged by Francois Carr

Leef in Kontak - Abridged

By:

Francois Carr

Narrated by:

Anrich Herbst

Length:

9 hours 30 minutes

Abridged:

Yes

Geroep vir God se Doel Dit is 30 - 33 n.C.; Jesus roep jou naam . . . “Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)“Gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19) Hoe sal dit voel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer van sy lewe, verhoudings, bediening... Read more about Leef in Kontak - Abridged

View audiobook
View audiobook of Flenters by Petru Wessels
Flenters
Petru Wessels
View audiobook of Flenters by Petru Wessels

Flenters

By:

Petru Wessels

Narrated by:

Petru Wessels

Length:

27 minutes

Abridged:

No

Flenters is geskryf oor baie jare – op stukkies papier, agterop kwitansies, aankope lysies, doktersrekeninge. Enige iets wat byderhand was om my gedagtes op neer te skryf. Dit het my opgeval dat al hierdie flentertjies, soos stukkies van ‘n legkaart, my lewensreis weerspieël. ‘n Reis van baie seisoene – die van jong vrou, eggenote, moeder, ouma... Read more about Flenters

View audiobook
View audiobook of Learn Afrikaans: Discover South African Culture & Traditions by Innovative Language Learning & AfrikaansPod101.com
Learn Afrikaans: Discover South African Culture & Traditions
Innovative Language Learning & AfrikaansPod101.com
View audiobook of Learn Afrikaans: Discover South African Culture & Traditions by Innovative Language Learning & AfrikaansPod101.com

Learn Afrikaans: Discover South African Culture & Traditions

By:

Innovative Language Learning & AfrikaansPod101.com

Narrated by:

AfrikaansPod101.com

Length:

2 hours 41 minutes

Abridged:

No

Want to learn and speak Afrikaans?  Fact: One of the BEST ways to start speaking Afrikaans is to learn more words!  The more you know, the more you speak, right? But if you want to impress natives and sound like a native, you’ll need Afrikaans words that are not taught in textbooks. You’ll need to learn about the details of South... Read more about Learn Afrikaans: Discover South African Culture & Traditions

View audiobook
Annual membership is here! Learn more